|
Post by cjm on Feb 2, 2017 5:22:36 GMT
Afrikaans op die Suid-Afrikaanse kampusse... Daar word verskeie regverdigings vir die voortbestaan van Afrikaans geopper, veral die grondwetlike reg om taalonderrig volgens vrye keuse te ontvang. Hierdie standpunt is ongetwyfeld baie geldig. Maar die kwalifikasie dat die taal van voorkeur erken moet word, is onderhewig aan die kwalifikasie dat so iets bekostigbaar moet wees. Die eenvoudige waarheid is dat dit met die afname van Afrikaanse studente nie meer bekostigbaar is om Afrikaanse klasse te behou nie. ...
|
|
|
Post by cjm on Feb 9, 2017 4:56:04 GMT
|
|