|
Post by cjm on Feb 8, 2017 5:17:01 GMT
|
|
|
Post by Trog on Feb 8, 2017 7:05:42 GMT
In my omswerwinge deur Suid Afrika het ek die indruk gekry dat Limpopo die provinsie is waar die grootste blanke ontvolking plaasgevind het.
Moontlik omdat daar min groot dorpe is - in die algemeen het blankes getrek van die platteland na die stede.
|
|
|
Post by cjm on Feb 8, 2017 7:12:16 GMT
In my omswerwinge deur Suid Afrika het ek die indruk gekry dat Limpopo die provinsie is waar die grootste blanke ontvolking plaasgevind het. Moontlik omdat daar min groot dorpe is - in die algemeen het blankes getrek van die platteland na die stede. Ek verbaas my elke slag dat daar nog wittes noord van die Swartberg oor is.
|
|