|
Post by cjm on Apr 4, 2014 7:35:14 GMT
...maar moet soos ´n skaap wag om geslag te word. maroelamedia.co.za/blog/nuus/suid-afrika/plaasaanval-in-ugie-polisie-wou-ma-glo-arresteer/... Die polisie wou glo ʼn vrou, wat op aanvallers geskiet het nadat die gesin in hul plaashuis in Ugie in die Oos-Kaap oorval is, in hegtenis neem. Die gesin is Woensdagaand omstreeks 21:00 by hul plaashuis deur drie gewapende mans oorval. Die man en sy dogter is in die voorval geskiet en die vrou het haar man se vuurwapen gegryp en op die aanvallers losgebrand. Sy het glo een van die verdagtes gewond. ...
|
|