lahna
Junior Member
Posts: 68
|
Post by lahna on Nov 12, 2013 20:52:37 GMT
|
|
|
Post by cjm on Nov 13, 2013 4:40:01 GMT
Volgens een weergawe kom al (meeste?) die blankes oorspronklik uit Afrika uit.
|
|
|
Post by exdutchman on Nov 18, 2013 3:00:25 GMT
Nou Ja ek kan dit bevestig, Die ingeneer se oupa was defitief van Afra oorspronk. Hom het so hu groen paspoort goete om dit te rigstaaf.
|
|
lahna
Junior Member
Posts: 68
|
Post by lahna on Nov 18, 2013 10:04:41 GMT
Die DNA toets is gemakliker en sonder moeite (online) te doen as om 'n groen boekie in die hande te kry.
|
|
|
Post by exdutchman on Nov 23, 2013 13:28:37 GMT
Nou vir wat will jy so hu groen pas boek kom het?
Hu roi enekie is Baja meer handag! petrent gin visumps norag nie. Jy wys hom en stap aan minner stempels en so moet jy minner gereelt aansoek kom ry staat vi hu niewe een
|
|
|
Post by cjm on Nov 23, 2013 18:23:05 GMT
Nou vir wat will jy so hu groen pas boek kom het? Hu roi enekie is Baja meer handag! petrent gin visumps norag nie. Jy wys hom en stap aan minner stempels en so moet jy minner gereelt aansoek kom ry staat vi hu niewe een Is die rooi ene een wat jou toegang tot die hele Europa gee?
|
|
lahna
Junior Member
Posts: 68
|
Post by lahna on Nov 23, 2013 20:35:26 GMT
Ek wil nie 'n groen boekie hê nie.
Daar is baie boekies, met verskillende rooi skakierings.
Vir Europa het ek net my ID nodig.
|
|
|
Post by exdutchman on Nov 23, 2013 20:57:41 GMT
Ma wat jy na so hu Oos Jiropa toe wil, sal jy alsteets hu roi boek moet - of hu visum goet inie groene in. nie algar norag die visump nie - ma gin niks va hill soeke visum mee hu roi boekie.
Inie Ierland in het ons nie sukke ID karate nie. Net hu dryf liksens en ons se paspoort goete. Ryanair aamvaar nie hu dryf liksens. Hulle soeke paspoort - siet hulle se terms en komdiesens
|
|
|
Post by cjm on Dec 30, 2020 18:33:53 GMT
stamp
|
|