|
Post by cjm on Apr 30, 2019 6:52:56 GMT
Ek sou dink die *stemme* wat uitgebring mag word is, ongeldig. Ek kan ook nie sien hoe die party enigsins geregistreerd geag kan word nie.
Wat op die stembriewe staan het niks met niks uit te waai nie.
'n Stemmer kan miskien argumenteer dat hy vir iemand anders sou gestem het, as die ware posisie bekend was. Miskien, maar dit betrek die geldigheid van die verkiesing in sy GEHEEL.
|
|