|
Post by cjm on Sept 11, 2019 6:59:59 GMT
|
|
|
Post by Trog on Sept 11, 2019 9:40:14 GMT
Katse dam is 19.7% ! Rand Water - en hierdie statistiek is ten minste 'n maand agter die tyd. Hoe op aarde het DIT gebeur? Die Vaaldam word op die oomblik elke maand teen omtrent 4.5% uitgesuig. Dit is op tans op 58%. As hierdie nie 'n goeie reenjaar is nie, sien ek groot probleme.
|
|
|
Post by Trog on Sept 11, 2019 10:49:33 GMT
Dit lyk darem asof hulle bo-gemiddelde reënval verwag vir die grootste deel van die land, vanaf middel Oktober tot ten minste einde Januarie - ook vir die Klein Karoo. Tot en met dan gaan dit nog maar steeds beroerd gaan, lyk dit my. Seasonal Climate Watch (pdf).
|
|
|
Post by cjm on Sept 11, 2019 15:28:05 GMT
Katse dam is 19.7% ! Rand Water - en hierdie statistiek is ten minste 'n maand agter die tyd. Hoe op aarde het DIT gebeur? Die Vaaldam word op die oomblik elke maand teen omtrent 4.5% uitgesuig. Dit is op tans op 58%. As hierdie nie 'n goeie reenjaar is nie, sien ek groot probleme. Self gedink dit is lekker nat daar.
|
|
|
Post by Trog on Oct 29, 2019 14:05:12 GMT
Vaaldam amper 8% geval die afgelope maand - nou omtrent 47%. Teen hierdie spoed is daar miskien 5 maande oor. Sal nogal interessant wees om te sien wat hier gebeur as die ding leeg word - moordbendes in die strate sal my nie verbaas nie. (As iemand vermoed dat jy toegang het tot water of beskik oor 'n voorraad water op jou eiendom gaan hulle dit kom vat).
Die aap wat beweer die water is so laag as gevolg van herstelwerk aan die pyplyn vanaf die Katse dam weet waarskynlik nie dat die Katse dam op 13.4% is nie. Ek wil nog steeds weet: Hoe het dit gebeur?
|
|
|
Post by cjm on Oct 29, 2019 14:21:39 GMT
Vaaldam amper 8% geval die afgelope maand - nou omtrent 47%. Teen hierdie spoed is daar miskien 5 maande oor. Sal nogal interessant wees om te sien wat hier gebeur as die ding leeg word - moordbendes in die strate sal my nie verbaas nie. (As iemand vermoed dat jy toegang het tot water of beskik oor 'n voorraad water op jou eiendom gaan hulle dit kom vat). Die aap wat beweer die water is so laag as gevolg van herstelwerk aan die pyplyn vanaf die Katse dam weet waarskynlik nie dat die Katse dam op 13.4% is nie. Ek wil nog steeds weet: Hoe het dit gebeur? Waarskynlik uitgelek.
|
|