Die Digitale Bibliografie van die Afrikaanse Letterkunde (DBAL) is 'n omvattende databasis van Afrikaanse letterkunde- en verwante bronne. Daar is tans meer as 14 000 letterkundebronne op hierdie nuttige katalogus te vinde, en daardie getal word weekliks hoër. Die katalogus is geskoei op die digitale Bibliografie van de Nederlandse Taal- en Literatuurwetenschap (BNTL)