|
Post by cjm on Apr 28, 2021 9:50:33 GMT
|
|
|
Post by Trog on Apr 28, 2021 11:21:00 GMT
Kan hulle nie intussen aansoek doen vir 'n dringende bevel wat die arbitrere inperking van drank-verkope verbied nie? Aangesien die vertraging nie deur hulle veroorsaak is nie.
|
|
|
Post by cjm on Apr 28, 2021 11:23:39 GMT
Kan hulle nie intussen aansoek doen vir 'n dringende bevel wat die arbitrere inperking van drank-verkope verbied nie? Aangesien die vertraging nie deur hulle veroorsaak is nie. Ek dink die probleem daarmee is dat die kwessie tans nie dringend is nie (drankverkope is redelik oop). Hulle sê wel dat as dit weer toegemaak sou word, sal hulle aansoek doen vir 'n dringende bevel.
|
|