|
Post by cjm on May 30, 2021 8:38:07 GMT
I nternasionale oorsig: Het China oor die nuwe koronavirus gejok? Die Wêreldforum bevat 'n bal-vir-bal verslag hieroor oor seker 'n jaar. Die mees onlangse bewerings is dat onder Fauci se leiding die Amerikaners die kweek van supervirusse te Wuhan gefinansier het. Hy ontken dit ten sterkse, maar die feite is nie aan sy kant nie. Boonop het hy sowat 8 jaar gelede hom amptelik uitgespreek ten gunste van sulke navorsing - selfs as dit pandemies tot gevolg kan hê. Sover die Chinese se liegstories aangaan: Hulle lieg oor alles. Ek koop 'n Chinese Allensleutelstel - teen my sin, maar daar was nie 'n keuse nie- wat beskryf word as gemaak van Chrome-Vanadium. Dit moes baie vinnig verby die Chrome-Vanadium aanleg verby geseil het want die sleutel wat ek nodig gehad het, is klaar in sy m**r.
|
|
|
Post by cjm on May 30, 2021 19:51:03 GMT
"Finally The Truth Is Revealed" Rand Paul Lays Out The Evidence Origin Being From The Wuhan China...
|
|