|
Post by cjm on May 30, 2021 8:42:29 GMT
Slangkenner wil duur teengif landwyd versprei Die traakmyagtigheid ten opsigte van teengif het my nog altyd verbaas. Sterfgevalle is min, maar dit regverdig nie die houding nie - veral nie in die lig daarvan dat iets wel kan gedoen word om lewens te red nie.
|
|