|
Post by cjm on Jul 1, 2021 14:12:13 GMT
|
|
|
Post by cjm on Jul 2, 2021 9:56:41 GMT
|
|
|
Post by Trog on Jul 2, 2021 11:51:26 GMT
Miskien is ek verkeerd, maar ek kon sweer die Ingrid Jonker-prys is vir werke in Afrikaans?
O, ek sien: "The yearly prize, consisting of R10,000 and a medal, is awarded alternately to an Afrikaans or English poet..."
So, miskien het hulle sommer altwee gelyktydig toegeken: Buy one, get one free.
|
|
|
Post by cjm on Jul 2, 2021 16:13:55 GMT
Miskien is ek verkeerd, maar ek kon sweer die Ingrid Jonker-prys is vir werke in Afrikaans? O, ek sien: "The yearly prize, consisting of R10,000 and a medal, is awarded alternately to an Afrikaans or English poet..." So, miskien het hulle sommer altwee gelyktydig toegeken: Buy one, get one free. Ek is maar baie skepties oor die waarde van Pedro se "digkuns" . Kyk ook na die skakels oor Jephtas. Dit lyk my velkleur en kinderlike versies oor infantiele ondervindings is van die deurslaggewende faktore. Jy moet ook ras gedurig insleep en gal braak oor wit onderdrukking. Oor die taalgebruik hou ek my maar in want dit is "kraakvars" en "nuut". Ek is van mening dat vele geskrewe standaard diskoerse soortgelyke "taal" sou openbaar as dit maar foneties getranskribeer sou word. Eintlik is hiedie "taal" 'n fonetiese oefening.
|
|