|
Post by cjm on Jul 19, 2021 16:29:36 GMT
|
|
|
Post by Trog on Jul 20, 2021 6:03:39 GMT
Vir meer as 'n eeu was die vyand nooit Rusland nie - dit was altyd bolshevisme.
Alhoewel daar so hier en daar oorlog was tussen Europese lande en Rusland, was dit altyd as fundumenteel Europese moondhede teen mekaar, soorgelyk aan Engeland/Spanje, Engeland/Frankryk, Spanje/Holland ensovoorts. Rusland is al vir eeue lank deel van die Westerse kultuur, en 'n belangrike een daarby.
Met die verdwyning van die USSR en die feit dat onderlinge militere agressie in Europa nie meer bestaan nie, is dit net ape en politieke opportuniste wat Rusland wil weghou van vereenselwiging met die Westerse wêreld. Om die waarheid te sê, ek glo dat dit binnekort 'n noodsaaklikheid gaan word.
|
|