|
Post by cjm on Oct 4, 2021 17:49:32 GMT
Tesourie gaan miljarde vir Sasria gee ná oproer Dit is vir my verstommend dat hulle nie genoeg fondse het nie. Alle eiendomsversekeringpolisse moet premies aan hulle oorbetaal. Ek betaal sedert die apartheidsdae (toe SASRIA in die lewe geroep is) sulke premies. Hulle eise was oor die afgelope 40 jaar relatief klein. Waar is die donderse geld?
|
|