|
Post by cjm on Nov 10, 2021 14:32:22 GMT
|
|
|
Post by Trog on Nov 11, 2021 8:29:10 GMT
"Voetsek"?
Wel, daar's ten minste een woord wat Afrikaans moontlik bygedra het tot die internasionale woordeskat.
|
|
|
Post by cjm on Nov 11, 2021 9:19:45 GMT
"Voetsek"? Wel, daar's ten minste een woord wat Afrikaans moontlik bygedra het tot die internasionale woordeskat. Nog een wat ek optel (net op nasionale vlak) is "gatvol".
|
|
|
Post by Trog on Nov 11, 2021 10:19:02 GMT
Mens kan dalk wonder oor die etimologie van die woord.
Dit kom glo van die baster Hollands: "Voert je, seg ek". Ek stel my voor iemand by die tuin hekkie of in die straat iemand voorkeer en sê: "Askies, my kroon. Het my kroon nie dalkies vir my 'n pennie of twie nie?" "Voert je, seg ek".
Ek sou raai dit het nogal baie dikwels gebeur, en is uiteindelik in die volksmond opgeneem deur mense wat nie 'n sterk agtergrond het in korrekte taalgebruik nie.
|
|