|
Post by cjm on Jan 9, 2022 6:48:23 GMT
Rooibostee, awê en oepsies Ek het lankal afskeid geneem van ons "kul-tuurskatte"- Keelvol van 'n ewige rasse diskoers en sat van 'n baklei oor s(l)imbole en die verheffing van nuwe af-gode wat deur niemand aanbid word nie.
|
|