|
Post by cjm on May 23, 2022 9:11:10 GMT
Gʼn einde in sig aan entstoftekort teen perdesiekte Ek is jare gelede deur 'n veearts vertel dat daar feitlik geen reserwe entstowwe teen sekere diere-siektes is nie. Dit nadat Onderstepoort veronderstel is om groot hoeveelhede entstowwe ook vir die res van Afrika in sekere gevalle in voorraad te hê. Hulle kan die plek maar toe maak en die geld elders uitmors. Die volstruisbedryf in SA moes hul eie laboratoriums ens op die been bring nadat die staat se onvermoë die industrie miljoene rande se skade beroken het.
|
|