|
Post by cjm on Feb 2, 2024 8:00:46 GMT
Humanitarisme as ʼn verskoning vir kolonialisme en imperialisme Dit is tog waar dat vele volke en barbare die moderne tyd ingesleep is deur die die koloniale moondhede. Miskien nie altyd ten goede nie, maar tog tot uiteindelike voordeel : Ons weet bv ten minste nou wat die oorsprong van die Nyl is en dat quinine help vir malaria; die wêreldwyeafskaffing van slawerny het baie met die kolonialisme te doen; dan natuurlik ook die verspreiding van die Boodskap van die Christendom. Waarmee ek saam stem is dat die huidige globale heersers eerder moet kyk na die balke in hul eie oë.
|
|