|
Post by cjm on Mar 21, 2014 13:42:29 GMT
Juffrou vra vir Jannie. "Wie het die gloeilamp uitgevind?"
Jannie sê: "Ek weet nie juffrou."
Juffrou sê vir Jannie: "Jy sal meer op jou studies moet fokus."
Jannie: "Juffrou, kan ek juffrou asseblief 'n vraag vra?"
Juffrou sê toe: "Ja."
Jannie: "Juffrou, weet juffrou wie is Karin?"
Juffrou antwoord: "Nee Jannie, hoekom?"
Jannie: "Juffrou sal meer op juffrou se huwelik moet fokus!"
|
|