|
Post by cjm on May 6, 2014 18:00:39 GMT
debat.maroelamedia.co.za/2014/05/05/steun-aan-afrikanerparty-die-regte-keuse/
Waarom Afrikanerparty die regte keuse isAfrikaners staan op die vooraand van die 2014 algemene verkiesing in Suid-Afrika by ’n politieke kruispad. Die besluite wat ons met hierdie verkiesing neem kan verreikende gevolge hê vir ons vermoë om voordeel te trek uit die parlementêre politiek. Tog is dinge nie meer so duidelik as voorheen nie. Waar die DA met alle krag en mag teen die beleide van die ANC geveg het wat verantwoordelik is vir Suid-Afrika se groeiende probleme, begin ’n nuwe, jonger leierskap binne die DA om die status quo en politieke posisionering van die party uit te daag. ... Dit is dus duidelik dat demografiese verandering beteken dat Afrikaners wat vir die ANC, DA of EFF stem, geen voordeel in ruil daarvoor in die beleidsrigtings van daardie partye kan verwag nie. Beteken dit dat Afrikaners afsydig jeens partypolitiek moet raak? Om hierdie vraag te beantwoord moet daar oorweeg word of daar enige alternatiewe wyse is waarop Afrikaners voordeel uit die parlementêre politiek kan trek. ...
|
|
|
Post by Trog on May 7, 2014 5:17:58 GMT
Dit is so dat wanneer daar meer as een groot party is waarvan die getalle baie dieselfde is, dit kleiner partye die vermoë gee om die parlement te manipuleer tot eie voordeel.
Die probleem daarmee is dat dit selde 'n stabiele situasie is – dit kan nie vir lank volgehou word nie. Maar miskien is dit nie nodig om lank in stand te hou nie. In Suid-Afrika byvoorbeeld kan dit redelik vinnig wees om wetgewing deur te voer wat vriendelik is ten opsigte van die grondwetlik gewaarborgde reg op selfbeskikking. En dit het een van daardie onherroeplike situasie tot gevolg – wanneer dit eers toegestaan is, kan dit nie weer weggeneem word nie.
Dit is egter nog lank voordat ons by daardie punt kom – die ANC is nog heeltemal te sterk. Tot dan voel ek dit is tydmors vir my om te stem.
|
|
|
Post by cjm on May 7, 2014 8:11:48 GMT
Dit is so dat wanneer daar meer as een groot party is waarvan die getalle baie dieselfde is, dit kleiner partye die vermoë gee om die parlement te manipuleer tot eie voordeel. Die probleem daarmee is dat dit selde 'n stabiele situasie is – dit kan nie vir lank volgehou word nie. Maar miskien is dit nie nodig om lank in stand te hou nie. In Suid-Afrika byvoorbeeld kan dit redelik vinnig wees om wetgewing deur te voer wat vriendelik is ten opsigte van die grondwetlik gewaarborgde reg op selfbeskikking. En dit het een van daardie onherroeplike situasie tot gevolg – wanneer dit eers toegestaan is, kan dit nie weer weggeneem word nie. Dit is egter nog lank voordat ons by daardie punt kom – die ANC is nog heeltemal te sterk. Tot dan voel ek dit is tydmors vir my om te stem. As ´n mens na Italië kyk kan die onstabiliteit veroorsaak deur klein partye baie lank voortduur - feitlik ´n nuwe regering elke jaar. - die kiesstelsel is miskien effens anders. Ek sit ook maar en tob of dit die moeite werd is om te stem. Miskien is ´n mens se stem wel iets werd as dit na ´n klein partytjie gaan. Hul ontvang geld uit die staatskas gebaseer op hul ondersteuningsbasis - dit kan help om ´n party vir die toekoms op te bou - wel, selfs seker sonder die geld.
Dit blyk ook dat in sommige lande veelparty regerings goed werk.en.wikipedia.org/wiki/Multi-party_systemLebanon, Brazil, Denmark, Finland, Russia, Germany, India, Indonesia, Ireland, Israel, Italy, Japan, Mexico, the Netherlands, New Zealand, Norway, Pakistan, Portugal, Serbia, Spain, Sweden, Taiwan and Philippines are examples of nations that have used a multi-party system effectively in their democracies. In these countries, usually no single party has a parliamentary majority by itself. Instead, multiple political parties form coalitions for the purpose of developing power blocks for governing. www.historylearningsite.co.uk/party_systems.htmA multi-party system can lead to a coalition government as Germany and Italy have experienced. In Germany these have provided reasonably stable governments and a successful coalition can introduce an effective system of checks and balances on the government that can promote political moderation. Also many policy decisions take into account all views and interests. In Italy, coalition governments have not been a success; many have lasted less than one year. In Israel, recent governments have relied on the support of extreme minority groups to form a coalition government and this has created its own problems with such support being withdrawn on a whim or if those extreme parties feel that their own specific views are not being given enough support.
|
|
|
Post by cjm on Dec 30, 2020 18:47:38 GMT
stamp
|
|