|
Post by cjm on Oct 31, 2018 7:01:27 GMT
|
|
|
Post by Trog on Oct 31, 2018 9:03:20 GMT
Dit is in elk geval ongehoord dat 'n private instansie die reg verkry om doane en aksysnsdienste te verskaf. Eintlik dink ek die ding het sigbaar geword bloot omdat die Guptas probeer het om dieselfde te doen.
|
|
|
Post by cjm on Oct 31, 2018 11:27:55 GMT
Dit is in elk geval ongehoord dat 'n private instansie die reg verkry om doane en aksysnsdienste te verskaf. Eintlik dink ek die ding het sigbaar geword bloot omdat die Guptas probeer het om dieselfde te doen. ACSA wat die lughawens administreer is ook soort van 'n privaatmaatskappy.
Ek sien terloops hulle beweer hulle maak 'n wins.
|
|
|
Post by Trog on Oct 31, 2018 12:35:19 GMT
Dit is in elk geval ongehoord dat 'n private instansie die reg verkry om doane en aksysnsdienste te verskaf. Eintlik dink ek die ding het sigbaar geword bloot omdat die Guptas probeer het om dieselfde te doen. ACSA wat die lughawens administreer is ook soort van 'n privaatmaatskappy.
Ek sien terloops hulle beweer hulle maak 'n wins.
Ja, ACSA hanteer die lughawe administrasie en logistiek, maar andesinds is doane en aksyns die verantwoordelikheid van SARS. Behalwe in die geval van die Oppenheimer/Gupta private fasiliteite, skynbaar.
|
|
|
Post by cjm on Oct 31, 2018 18:16:09 GMT
ACSA wat die lughawens administreer is ook soort van 'n privaatmaatskappy.
Ek sien terloops hulle beweer hulle maak 'n wins.
Ja, ACSA hanteer die lughawe administrasie en logistiek, maar andesinds is doane en aksyns die verantwoordelikheid van SARS. Behalwe in die geval van die Oppenheimer/Gupta private fasiliteite, skynbaar. Die staat behoort dit te doen, maar hulle plaas selfs met gewone belastingtransaksies al hoe meer druk op die privaatsektor om die administratiewe funksies te vervul. Hulle wil net oudit. Van daar af na wat die Oppenheimers beoog is 'n kort stappie.
Hulle kontraktreer ook amptelik al hoe meer funksies uit. So gebruik hulle bv ander staatsinstansies om goed te doen wat hulle eintlik self moet doen. Dit mag lonend wees om die wetgewing wat hul magtig om dit te doen (indien enige), op te spoor.
|
|