|
Post by cjm on Aug 31, 2019 6:34:48 GMT
|
|
|
Post by Trog on Aug 31, 2019 7:39:58 GMT
Lank laas van haar gehoor. Ek wens sy wil 'n bietjie meer aktief raak.
|
|
|
Post by Trog on Aug 31, 2019 8:27:53 GMT
Lank laas van haar gehoor. Ek wens sy wil 'n bietjie meer aktief raak. Hmm. Ek sien sy het amper sopas 'n digbundel uitgegee. Donkerwerk: ’n onderhoud met Nini BennettEk ken haar eintlik as a skrywer van kortverhale. Dit het dus nie op my radar geregistreer nie.
|
|