|
Post by cjm on Oct 15, 2014 17:57:41 GMT
Advertensie bordjie in besigheid se venster!
"Ons sal eerder besigheid doen met 1000 ANC lede as met EEN enkele BOERE AFRIKANER!!!
Wie sal dit waag om so 'n advertensie in hulle venster te plaas?
Omdat ons Boere Afrikaners Vryheid van Spraak voorstaan en verdraagsaam is, hoekom laat ons dit toe?
Dit is tog maar net 'n advertensie bordjie?
Nou is die vraag: Watter soort besigheid sal dit waag om so 'n advertensie in hulle venster te plaas?
?
?
?
Die Antwoord: Dit is 'n Begrafnis Ondernemer.
(En dan dink ons dat Begrafnisondernemers geen humorsin het nie?)
|
|