|
Post by cjm on Jul 13, 2020 12:02:36 GMT
|
|
|
Post by cjm on Jul 13, 2020 12:07:40 GMT
Hulle hanteer die bedryf nes dit vuilgoed is - en wie doen die gesuip, misdaad en gesmokkel? Dit sal jy nooit weet nie, want dan word die inligting verdoesel. Dis net as hulle kan voordeel trek uit die syfers om regstellende aksie ens af te dwing, dat daar ewe skielik ras gebaseerde statistiek beskikbaar is.
|
|
|
Post by diebottoebantoe on Jul 13, 2020 17:43:09 GMT
Nes hulle die tabakbedryf basies gekaap het vir eie gewin, word dieselfde waarskynlik hier probeer. Verder het hulle nou 'n handige sosialistiese "tool" vir populasiebeheer. Maak soos ons sê of ons vat julle "voorregte" (lw. nie "regte"). Wat alles presies pas in die disfunksionele magsdronk Afrika mentaliteit.
|
|
|
Post by cjm on Jul 26, 2020 9:07:22 GMT
|
|