|
Post by cjm on Jan 30, 2015 16:52:33 GMT
www.diehoorn.co.za/2015/01/29/steve-aanhangers-ongelukkig-oor-kknk/#.VMu2PGNemFQMaar Ebrahim (7de Laan) is daar in volle haat. Hulle stuur hom in sy peetjie en wil dan debateer. Wat is die punt? Om te toon hoe reg hulle is en noem dit 'n debat??!! Dis soos die skynheilige spul dokters wat kastig onpartydig Wouter B verhoor maar reeds die galg regkry, nog voor hy gevonnis is. Vryheid van spraak bestaan net as jy 'n swart vel het en 'n blanke uitk@k.
|
|