|
Post by cjm on Jan 8, 2021 7:08:54 GMT
|
|
|
Post by Trog on Jan 8, 2021 8:33:56 GMT
Dis wat mens noem 'n wen-wen situasie. Veral as die hopelose polisie ook daarin sou kon slaag om die onthoofers was te trek - dan kan ons hulle ook sommer in die tronk sit.
|
|
|
Post by cjm on Jan 9, 2021 5:18:28 GMT
Dis wat mens noem 'n wen-wen situasie. Veral as die hopelose polisie ook daarin sou kon slaag om die onthoofers was te trek - dan kan ons hulle ook sommer in die tronk sit.
Hulle kan nie eers die strande patroleer sonder die weermag se hulp nie. Toegegee, ek dink nie hulle is so danig ernstig om dit te doen nie.
|
|