|
Post by cjm on Mar 3, 2021 5:47:03 GMT
|
|
|
Post by Trog on Mar 3, 2021 6:37:51 GMT
1. 'n Agterstand van 172 000 gaan nooit ingehaal word nie.
2. Ek is oortuig daarvan dat dit nie die laboratorium se fout is nie. As hulle nie die fondse kry om hulle toerusting in stand te hou nie, is hulle hande afgekap. Dit is dus nie 'n faling van die laboratorium nie, maar van die administrasie om die laboratorium. (Ek voel dis nodig om dit te sê, want met hierdie soort van beriggewings is mense geneig om blaam verkeerd te allokeer).
3. In ander lande van die wêreld sou ek voorstel dat die aangewese oplossing is om hierdie diens uit te kontrakteer na privaat ondernemings. Maar in Suid Afrika sal dit beteken dat die een of ander swart nerf met familie in die parlement 'n front maatskappy opstel, die kontrakte daarvoor bekom, en dan R10000 per ontleding hef.
|
|
|
Post by cjm on Mar 3, 2021 7:42:15 GMT
1. 'n Agterstand van 172 000 gaan nooit ingehaal word nie. 2. Ek is oortuig daarvan dat dit nie die laboratorium se fout is nie. As hulle nie die fondse kry om hulle toerusting in stand te hou nie, is hulle hande afgekap. Dit is dus nie 'n faling van die laboratorium nie, maar van die administrasie om die laboratorium. (Ek voel dis nodig om dit te sê, want met hierdie soort van beriggewings is mense geneig om blaam verkeerd te allokeer). 3. In ander lande van die wêreld sou ek voorstel dat die aangewese oplossing is om hierdie diens uit te kontrakteer na privaat ondernemings. Maar in Suid Afrika sal dit beteken dat die een of ander swart nerf met familie in die parlement 'n front maatskappy opstel, die kontrakte daarvoor bekom, en dan R10000 per ontleding hef. Geld, miskien, maar ek dink nie die onbekwame cadres se bydrae moet onderskat word nie. So bv is die WNNR nie in staat om funksies in terme van die waterwet uit te voer nie en geakkrediteerde staatslaboratoriums, wat funksies verrig wat verband hou met uitvoere, sluit dokumente (per ongeluk) in lessenaarlaaie weg, wat tot gevolg het dat uitvoere nie kan voortgaan nie. In die betrokke geval het die industrie betrokke toe sy eie laboratorium opgerig wat Europese akkreditasie verkry het. Ek is van mening dat staatsfunsksies op tegniese vlak op groot skaal tot stilstand gekom het.
|
|
|
Post by Trog on Mar 3, 2021 8:44:54 GMT
1. 'n Agterstand van 172 000 gaan nooit ingehaal word nie. 2. Ek is oortuig daarvan dat dit nie die laboratorium se fout is nie. As hulle nie die fondse kry om hulle toerusting in stand te hou nie, is hulle hande afgekap. Dit is dus nie 'n faling van die laboratorium nie, maar van die administrasie om die laboratorium. (Ek voel dis nodig om dit te sê, want met hierdie soort van beriggewings is mense geneig om blaam verkeerd te allokeer). 3. In ander lande van die wêreld sou ek voorstel dat die aangewese oplossing is om hierdie diens uit te kontrakteer na privaat ondernemings. Maar in Suid Afrika sal dit beteken dat die een of ander swart nerf met familie in die parlement 'n front maatskappy opstel, die kontrakte daarvoor bekom, en dan R10000 per ontleding hef. Geld, miskien, maar ek dink nie die onbekwame cadres se bydrae moet onderskat word nie. So bv is die WNNR nie in staat om funksies in terme van die waterwet uit te voer nie en geakkrediteerde staatslaboratoriums, wat funksies verrig wat verband hou met uitvoere, sluit dokumente (per ongeluk) in lessenaarlaaie weg, wat tot gevolg het dat uitvoere nie kan voortgaan nie. In die betrokke geval het die industrie betrokke toe sy eie laboratorium opgerig wat Europese akkreditasie verkry het. Ek is van mening dat staatsfunsksies op tegniese vlak op groot skaal tot stilstand gekom het. Ja, die SABS het ook 'n ernstige tekort aan opgeleide mense en is maar net 'n skaduwee van wat hy eens was. Maar aan die ander kant praat ons hier hoofsaaklik van roetine toetse wat uitgevoer word deur tegnisie, nie van mense wat deurbraak navorsing doen nie. Vir hierdie goed het jy uitgewerkte prosedures en standaard masjiene en reagense, en iemand met 'n matriek of miskien 'n diploma, wat nie te ernstiglik onnosel is nie, wat goed funktioneer in 'n geroetineerde omgewing en die reëls kan volg. (Dis eintlik baie dieselfde as om koek te bak). Daar is baie sulke mense, so wanneer hierdie laboratoriums faal is dit 'n probleem met die bestuur daarvan, nie met die mense wat die funksionaliteit verskaf nie. So, onbekwame kaders, ja, maar onbekwame kaders in die bestuur van hierdie fasiliteite. En ja, hier wil jy wel ten minste 'n paar mense hê wat tegnies toegerus is om te verstaan wat hulle eintlik besig is om te doen. Mentaliteit en visie en 'n verantwoordelykheidsin is ook baie belangrik.
|
|
|
Post by cjm on Mar 3, 2021 16:57:54 GMT
onbekwame kaders in die bestuur van hierdie fasiliteite Presies en nog donners lui ook.
|
|