As hulle dit aan hom kan doen (wat 'n voorheen benadeelde is) , wat kan hulle nie aan jou en my doen nie?
Die departement het nou ná ’n ondersoek in ʼn verslag, wat aan die portefeuljekomitee oor landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling voorgelê is, toegegee dat “dit duidelik is dat Cloete sedert 2012 nie regverdig behandel is nie”.