|
Post by cjm on May 18, 2021 5:33:13 GMT
|
|
|
Post by Trog on May 18, 2021 7:15:09 GMT
Wat eintlik moet gebeur is dat die hele BEE wetgewing in totaal weereens na die grondwethof geneem word, en indien hulle weier om dit aan te hoor moet dit na die wereldhof of die VN toe gaan.
|
|
|
Post by cjm on May 18, 2021 7:45:57 GMT
Wat eintlik moet gebeur is dat die hele BEE wetgewing in totaal weereens na die grondwethof geneem word, en indien hulle weier om dit aan te hoor moet dit na die wereldhof of die VN toe gaan. Dit pla my dat dit lyk asof die westerse wêreld in die BEE rigting dwing. In die VSA is daar kwotas op Universiteite, besighede kom al hoe meer onder druk om gemeng te wees, Hollywood word kort-kort gekritiseer omdat hulle nie swart genoeg is nie, swartes geniet voorrang by Covid-hulp en ek dink dat dat dit net die oppervlak skraap.
|
|
|
Post by Trog on May 18, 2021 9:28:36 GMT
Wat eintlik moet gebeur is dat die hele BEE wetgewing in totaal weereens na die grondwethof geneem word, en indien hulle weier om dit aan te hoor moet dit na die wereldhof of die VN toe gaan. Dit pla my dat dit lyk asof die westerse wêreld in die BEE rigting dwing. In die VSA is daar kwotas op Universiteite, besighede kom al hoe meer onder druk om gemeng te wees, Hollywood word kort-kort gekritiseer omdat hulle nie swart genoeg is nie, swartes geniet voorrang by Covid-hulp en ek dink dat dat dit net die oppervlak skraap. Wel, dit is dan miskien goed om op 'n internasionale platform uitspraak te forseer dat BEE rasisties is. Aangesien dit onteenseglik rasisties is, behoort 'n gesoute span regsgeleerders nie te veel probleme te hê om dit reg te kry nie.
|
|
|
Post by cjm on May 18, 2021 9:57:37 GMT
Dit pla my dat dit lyk asof die westerse wêreld in die BEE rigting dwing. In die VSA is daar kwotas op Universiteite, besighede kom al hoe meer onder druk om gemeng te wees, Hollywood word kort-kort gekritiseer omdat hulle nie swart genoeg is nie, swartes geniet voorrang by Covid-hulp en ek dink dat dat dit net die oppervlak skraap. Wel, dit is dan miskien goed om op 'n internasionale platform uitspraak te forseer dat BEE rasisties is. Aangesien dit onteenseglik rasisties is, behoort 'n gesoute span regsgeleerders nie te veel probleme te hê om dit reg te kry nie. Wel, ek hoop so. My vrees is dat dit deel van die algemene moraliteit kan word (soos ons oordonder word deur "climate change" - wat steeds maar verhitting deur die mensdom impliseer- en die aanval op binne-brand enjins).
|
|