|
Post by cjm on May 21, 2021 6:38:29 GMT
|
|
|
Post by Trog on May 21, 2021 12:01:01 GMT
Dit is kwalik 'n probleem. Behalwe vir by die grensposte, kan jy omtrent enige plek sommer heen-en-weer oor loop. Om die waarheid te sê, dikwels weet jy nie eintlik eers of jy in Lesotho of in Suid-Afrika is nie.
|
|
|
Post by cjm on May 22, 2021 6:53:35 GMT
Dit is kwalik 'n probleem. Behalwe vir by die grensposte, kan jy omtrent enige plek sommer heen-en-weer oor loop. Om die waarheid te sê, dikwels weet jy nie eintlik eers of jy in Lesotho of in Suid-Afrika is nie. Miskien moet Swaziland en Lesotho by SA ingelyf word (soos die oorpronklike bedoeling was). Hulle is onafhanklik bloot om ideologiese redes (die Britte wou hulle nie aan die SA gee nie om hulle uit die rasiste se hande te hou). Geld ook vir Botswana, maar dis 'n moeiliker een omdat hulle skynbaar meer stabiel is en (waarskynlik) nie hul onafhanklikheid sal wil verloor nie. Dan is daar 'n groter grondgebied wat deur Swartes beset word en kan die vinger minder na wit besetting gewys word (soos Dan Roodt al opgemerk het). Ek merk die "boer" is 'n sy en ek wag nog op die ras.
|
|