|
Post by cjm on Jun 29, 2021 7:10:18 GMT
Identiteitspolitiek: Sukses, paradoks en onvoorsiene gevolge Dit lyk vir my na str@nt . Nie nou tyd om alles uit te spel nie, maar die afhanklikheid van ander word aanvaar as 'n gegewe. Is dit werklik so? Is die "afhanklikheid" nie 'n "samewerking" waar elkeen sy eie belang nastreef nie? Is dit nie maar 'n weergawe van Adam Smith se "Invisible Hand" nie.
|
|