|
Post by cjm on Sept 1, 2021 17:12:53 GMT
Al hoe meer vrae oor SAL-finansiering Plek-plek stem ek nogal (teensinnig) met Vavi saam. Die groot probleem is as die privaatsektor saam met 'n staatsorganisasie (of die staat) werk. Dit skep moontlikhede vir ongehoorde korrupsie.
|
|