|
Post by cjm on Oct 26, 2021 7:41:11 GMT
|
|
|
Post by Trog on Oct 26, 2021 11:48:13 GMT
Ek was, soos dikwels, meer geintereseerd in die kommentaar.
Ek is hewiglik gekant teen amper alle regulasies van die staat wat die vryhied van mense reguleer of inperk. Maar as ek kyk na wat vrye toegang tot die internet doen aan diegene wat onvoldoende daarvoor toegerus is, kan ek amper glo dat, om 'n sekere minimum IK te vereis voordat jy die internet mag gebruik, dalk 'n goeie ding kan wees. Eintlik is ek amper half ernstig - die wêreld het 'n werklike probleem. Sommige mense is net te dom om toegelaat te word om vir hulself te dink. Luister maar liewer vir grys, wit ou Pappa. Hy weet beter. (Grys, wit ou Pappa in hierdie konteks is natuurlik die 400 jaar ou tradisie van natuurwetenskap wat ons uit die bosse uit gebring het, en wat min mense gekwalifiseer is om kommentaar op te lewer.)
|
|