|
Post by cjm on Feb 17, 2022 6:31:52 GMT
GROOT PRESTASIE IN AFRIKAANS! Natuurlik is ek bly hieroor, maar die leemte waaroor ek al langer as 'n dekade my mond uitspoel is die afwesigheid van 'n gratis verklarende woordeboek in Afrikaans op die internet. Waar is die universiteite?Jammer Viva. Hulle bied gratis toegang tot woordeboeke, maar jy moet registreer - dis gratis. Hul soekenjin soek jou woord in 'n hele aantal woordeboeke. As jy meer gevorderde toegang tot woordeboeke wil hê kan jy inteken vir R370/jaar.
|
|