|
Post by cjm on Mar 5, 2022 15:10:52 GMT
Sprinkaanplaag kan tot werksverliese, finansiële probleme lei Ek kan nioe verstaan hoekom hulle nie al lankal tot lugaanvalle oorgegaan het nie. Wel, ek kan eintlik, want dan is daar minder kadres aan wie geld vir die bestryding uitgedeel kan word. Hulle noem dit werkskepping en daar is dus geen haas om van die springkane ontslae te raak nie.
|
|