|
Post by cjm on Jun 18, 2022 10:06:39 GMT
|
|
|
Post by Trog on Jun 20, 2022 9:30:38 GMT
Dis verspot.
Die enigste saak wat die ongelukkige ou het is teen die person wat die blog geskryf het. Google moet maar net die uitspraak ignoreer.
Dis soos om die maatskappy wat papier vervaardig verantwoordelik te hou vir "Das Kapital". Of "Mein Kampf".
Regtig - ek raak al hoe meer ontgogeld met die intelligensie van die gemiddelde mens. Of met die hoeveelheid sê wat hulle toegelaat word om uit te oefen.
|
|