|
Post by cjm on Jul 6, 2022 8:23:39 GMT
Beurtkrag lê landbou lam Paar dae gelede intressante gesprek op RSG. Daar is die moontlikheid dat die Unies vir skade gedagvaar kan word en persone selfs krimineel vervolg kan word. Miskien moet 'n klas-aksie oorweeg word.
|
|