|
Post by cjm on Jul 30, 2022 8:55:43 GMT
Video: Hartseer einde na volstruis langs N14 rondholAs so 'n volstruis begin hardloop stop hy nie tot hy dood neerval nie. Al manier om dit te verhoed is om hom te vang. Jy ry tot langs hom, vang hom aan die nek met 'n vanghaak en begin dan stadiger ry tot jy feitlik tot stilstand kom, kappie oor kop en ten minste drie man om hom in bedwang te bring.
|
|