Van die regulasies behels dat boerewors uit nie minder as 90% vleis en nie meer as 30% vet gemaak is nie. Benewens die vleis self, mag boerewors ook geen ander bestanddele as graan en/of stysel, asyn, speserye, kruie en/of sout, voedselbymiddels en water bevat nie.
90+30=120???
Met 'n minimum van 90% vleis is die maksimum vet tog 10%?? Kan seker wees dat die vetinhoud van vleis bygereken word, maar is dit dan vleis.