|
Post by cjm on Feb 12, 2023 7:45:38 GMT
|
|
|
Post by cjm on Apr 17, 2023 7:55:51 GMT
|
|
|
Post by cjm on Feb 13, 2024 18:23:22 GMT
Willem Kruger : NUWE INLIGTING! Moord of 'n Ongeluk?
Hy sit 'n uur in die bakkie en loop nie 100 m om hulp te gaan soek om die bakkie wat vassit uit te sleep nie. Dan kom 'n vloedgolf en sleep hom mee.
Str@nt
|
|
|
Post by Trog on Feb 14, 2024 12:46:55 GMT
Hy sit 'n uur in die bakkie en loop nie 100 m om hulp te gaan soek om die bakkie wat vassit uit te sleep nie. Dis presies wat ek sou doen. Ek sal liewers vrek as om 2 uur die oggend in gietende reën mense te gaan opklop om my uit die modder te sleep. Blykbaar sou hy in elkgeval by 'n kennis gaan oorslaap, so alles in aggeneme is dit vir almal waarskynlik die minste moeite om maar net in die bakkie te slaap totdat dit dag is en die reën ophou.
|
|
|
Post by cjm on Feb 14, 2024 17:46:59 GMT
Hy sit 'n uur in die bakkie en loop nie 100 m om hulp te gaan soek om die bakkie wat vassit uit te sleep nie. Dis presies wat ek sou doen. Ek sal liewers vrek as om 2 uur die oggend in gietende reën mense te gaan opklop om my uit die modder te sleep. Blykbaar sou hy in elkgeval by 'n kennis gaan oorslaap, so alles in aggeneme is dit vir almal waarskynlik die minste moeite om maar net in die bakkie te slaap totdat dit dag is en die reën ophou. Wel, seker moontlik.
|
|
|
Post by cjm on Mar 11, 2024 9:39:15 GMT
Willem Kruger : The FACTS
|
|