|
Post by cjm on Jul 1, 2016 7:34:58 GMT
Prins Albert op dieselfde pad as OudsthoornPRINS ALBERT NUUS - Oudtshoorn is heeltemal op sy knieë gedwing deur politieke onstabiliteit en geldprobleme en moes daarom onder administrasie geplaas word. Prins Albert is op dieselfde pad. As dié dorp se munisipale raad en munisipaliteit hom nie regruk nie, sal hy binne vyf jaar in dieselfde skoene as Oudtshoorn staan. So het die Wes-Kaapse premier en voormalige nasionale DA-leier, Helen Zille, die afgelope Maandagaand aan kiesers op Prins Albert gesê tydens 'n besoek van haar aan die gebied om voorbrand te maak vir die munisipale verkiesing op 3 Augustus. ...
|
|
|
Post by cjm on Jul 7, 2016 17:03:09 GMT
|
|