|
Post by cjm on Nov 30, 2023 7:58:53 GMT
|
|
|
Post by Trog on Nov 30, 2023 8:16:03 GMT
Ek dink die slegste besluit wat destyds geneem is toe hulle besluit het om Suid-Afrika te desimaliseer was om 'n , te gebruik in plaas van 'n .
Amper niemand gebruik dit inelkgeval meer nie - Maroela kan ook maar gerus daarby inval.
|
|