Die stryd tussen sosialisme en vryheid Apr 18, 2024 8:26:05 GMT Quote Select PostDeselect PostLink to PostMemberGive GiftBack to Top Post by cjm on Apr 18, 2024 8:26:05 GMT Die stryd tussen sosialisme en vryheid Ek stem nie saam dat die wêreld wegbeweeg van sosialisme nie. Vir my lyk dit of staatingryping al hoe meer plaasvind.