|
Post by cjm on Oct 19, 2016 9:02:27 GMT
Afrikaanse gebiede vaar sleg op lys van SA miljoenêrsHoewel Afrikaners vir die grootste deel van die twintigste eeu die land regeer het, besit hulle weinig van die land se rykdom. Dié afleiding kan gemaak word uit die jongste rykdomverslag oor Suid-Afrikaanse stede wat deur die maatskappy New World …
|
|