Post by cjm on Aug 10, 2014 16:32:43 GMT
Ek’s ‘n dapper kameraad, kyk hoe stap ek op jou plaas
En daar’s niks waarvoor ek skrik nie.
Ek soek jou beeste en jou huis en die moola in jou kluis
Nee daar’s niks waarvoor ek skrik nie
En wie gaan dit betaal
Oe, betaal?
Ja, betaal voor die bank dit als kom haal
Nou ja, buiten vir betaal, is daar niks waarvoor ek skrik nie!

En daar’s niks waarvoor ek skrik nie
Gee jou skape ook vir my en die kar waarmee jy ry
Nee daar’s niks waarvoor ek skrik nie
En wie koop al die kos
Oe, die kos?
Ja die kos Anders vrek die diere MOS
Nou ja, buiten vir betaal en kos… is daar niks waarvoor ek skrik nie!

Kyk hoe vat ek jou Johan Deere en jou ploeg en jou geweer
Nee daar’s niks waarvoor ek skrik nie
En wie gaan diesel koop
Oe, diesel koop
Ja diesel koop dat die trekkers aanhou loop
Nou ja, buiten vir betaal en kos en diesel koop… is daar niks waarvoor ek skrik nie!

Kyk hoe braai ek vir my vleis in die lapa by jou huis
Nee daar’s niks waarvoor ek skrik nie
En wie ploeg Dan die land
Oe, die land
Ja die land sodat jy kan mielies plant
Nou ja, buiten vir betaal en kos en diesel koop en lande ploeg… is daar niks waarvoor ek skrik nie!

Ek is van die ANC en jy moet als vir my gee
Nee daar’s niks waarvoor ek skrik nie
En wat as dit nie reën en die vee is vel en been
En die boorgate is droog en die lammers wil nie soog
En die mielies wil nie groei en jy moet die enjins bloei
En die dam wat begin lek en die skape wat wil vrek
En die mielieprys is laag en die beeste het ‘n plaag
En die kunsmis is te min as die planttyd moet begin
En die drade moet weer heel want jou bokke word gesteel
En jy moet jou kinders voer, maar die plaas is in sy M*#R!
Waar’s jy?
Eish! Ek soek hom nie meer die plaas nie Morena!